Id | Sentence |
---|---|
371 | As jy die VSA verkiesingsveldtog gevolg het en films soos Primary Colours (1998), Nixon (1995), Wag the Dog (1997) en Milk (2008) geniet het sal jy die ooreenkomste in hierdie dokumentêr waardeer. |
655 | Botha se stem vat ‘n mens op ‘n nostalgiese reis met musiektreffers uit die 70’s soos “Enough is Enough” van Barbra Streisand en Donna Summer, en uit die 80’s, Bonnie Tyler se “Total Eclipse of the Heart” en “I Need a Hero”. |
871 | Daardie jaar het hy ook die rol van die koning vertolk in die musiekblyspel, The King and I wat deur VODS in die Vereeniging Stadskouburg opevoer is. “Ek het die rol baie geniet, maar hulle kon my nie oortuig om al my hare af te skeer nie. |
1422 | Die Afrikaanse sanger Jo Black het verlede week 'n konsert ten bate van Bossies Community Justice by Mustangs - The Dancing Place gehou. |
1925 | Die hoogtepunt van haar loopbaan tot dusver was toe sy in 2018 aan die derde seisoen van The Voice SA deelgeneem en die wêreldbekende sangeres Lira haar stoel omgedraai het. |
2013 | Die koffiewinkels wat deelneem aan “Cuppa 4 Mandela” is as volg: Cuppa Café, Toro (Van der Hoff), Pesto by Môredou, Friends Forever, BeautyatBeaute, Multa Coffee, The Daily Coffee Café Potchefstroom en Provence Padstal. |
2057 | Die kunswerk is die teenoorgestelde van die Noord Europese Renaissance kunstenaar, Hieronymus Bosch’s se werk, The Garden of Earthly Delights. |
2066 | Die landswye Million Seats on the Streets-veldtog, wat kapsie maak teen die regering se nuutse inperkingtye en die verbod op die verkoop van alkohol is gister ook deur plaaslike resturante ondersteun. |
3294 | Dit lek al maande lank water op die hoek van Teviotrylaan en The Circus, tog is daar bedags feitlik nie ‘n druppeltjie water in inwoners van Drie Riviere se krane nie. |
3334 | Dit sluit Lightbox, Jock, Hoofkantoor, Mustangs en The Pub in om hulle te bedank vir die ondersteuning wat Buffelsfontein Brandewyn in die dorp geniet,” het Wait afgesluit. |
Id | Sentence |
---|---|
35 | Adriaan de Waal (15) van Belfast het die kunstige natuurfoto geneem. |
64 | Akteur en sanger Willem Botha en Imile de Bruin tydens een van die feeste. |
514 | Belastingbetalers se geld kan nie langer vermors word nie en moet oordeelkundig tot voordeel van inwoners aangewend word,” het De Lange afgesluit. |
677 | Brendin was Donderdagaand, 1 Oktober, omstreeks 18:30 nog by sy werkgewer en het gesê hy gaan daarna ‘n draai maak by sy pa, wat op een van die buurplase in diens is, voordat hy huis toe sou gaan na De Rots – die plaas waar hy self gewoon het. |
747 | Carel de Winnaar die 'Kruisman' met sy kruis gemerk 'Jesus het u lief' stap vanaf Komatiepoort na Kaapstad om sy opdrag van die Here te gehoorsaam. |
795 | Chrissie de Beer van Pretoria-Noord se puik afstand van 12,91m in die gewigstoot vir meisies o.16 het ook die oog gevang. |
817 | Christo van der Merwe, Karen de Wet, Andries Breytenbach, Bernard Combrink (voorsitter), Heilna du Plooy, Ernst Kotze, Herrie van Rooy, Jackie Naude. |
824 | Cloete en De Crescenzo is albei vreeslik opgewonde oor Saterdag se gevegte en wil beslis met titels na Potch terugkeer. |
841 | Corné het gesê: “Ek wil net soos Faf de Klerk kan speel. |
1296 | Dave Barber wat 'n rehabilitasiesentrum vir dwelmverslaafdes in De Deur bedryf beweer hy word deur die polisie geteister. |
Id | Sentence |
---|---|
5333 | Hy wat vir Balie Swart sê dat hulle nie vir ‘n dêm tydens ‘n kritieke skrum, met tyd verstreke, trurat toe gedruk mag word nie. |
Most corpora contain snippets of foreign language text. It is interesting to see where such snippets come from. In this subsection we present sample sentences (of more than 40 characters) of the corpus containing the stopwords the, de, and dem
The foreign language stopwords are chosen to identify snippets in English (the), French, Spanish, Italian (de) or German (dem).
select s_id,sentence from sentences where sentence like "% the %" and length(sentence)>40 limit 10;
Please add more stopwords for more languages.
3.2.4.1 Rank for some international stopwords